Veno Van Vuuren

Details

CHEF

Age

Competition

Category

Area

Views

Votes

Suurlemoentert
5

Suurlemoentert

Kors:
1 pak Tennisbeskuitjies -rol fyn met
100ml Botter

Vulsel:
1 blik Kondensmelk
125ml Suurlemoensap
2 Eiers geskei
50ml Strooisuiker
1 Suurlemoen skil gerasper